2022 Rugby teen Hoërskool Middelburg





0.19 RUGBY

HSDA se eerste rugbyspan het Woensdag, 20 Julie teen H/skool Middelburg op De Aar gespeel.

HSM het vroeg in die wedstryd HSDA aan die slaap gevang en ʼn drie ingepalm.

HSDA het mooi teruggeveg en halftyd 7-5 voorgeloop.

HSM het HSDA se foute uitgebuit en twee vinnige drieë gedruk na halftyd.

HSDA het met alles in hulle teruggeveg, maar verloor ongelukkig 15-14.

0.15 RUGBY

Kwartaal drie skop teen ons buurskool, Middelburg af.

Die seuns was baie opgewonde en kon ʼn sege van 42-19 oor Middelburg kry.