2022 OVK sewes





Op 17 September het die onder 17’s aan die Herotel/OVK sewes- toernooi deelgeneem.

Hulle het as volg gevaar:

Kimerley Boys High 28 - 0 gewen.

Orion 47-14 gewen,

Middelburg 34-5 verloor

In die uitspeelrondte het hul teen Volkskool gespeel vir die derde en vierde plek.

HSDA verloor ongelukkig 31-5 teen Middelburg.

Die leerders het goed gespeel en HSDA kon dit regkry om vierde vir die dag te eindig.

Baie geluk manne!



Mnr. chadley en sy 0.15 span



AJ Samson en Dewald Greeff



Darian Brown



Indi Mboniswa



Thamelo Mphulanyana