2022 Rugby teen Hoërskool Wildeklawer





HSDA RUGBY

0.19 RUGBY

HSDA se eerste rugbyspan het Saterdag, 9 April teen Wildeklawer gespeel. HSDA was vroeg in die wedstryd 5-0 agter. Teen rustyd was die telling gelykop. Wildeklawer het net voor halftyd met ‘n strafdoel geslaag en 8-5 voorgeloop.

HSDA het baie gleenthede verbrou in die wedstryd en Wildeklawer slaag daarin om 15-5 te wen.

0.15 RUGBY

Die 0.15 Rugby het die afgelope naweek hulle eerste ligawedstryd teen Wildeklawer gespeel.

Hulle het baie goed gespeel en HSDA het die wedstryd 39-0 gewen.