Griekwaland-Wes mediumskole liga





0.15 RUGBY

Die jong Arende van De Aar sweef hoog in die Griekwaland-Wes mediumskole liga finaal teen Hartswater met ʼn sege van 15-13 in naelskraap finaal die afgelope naweek.

Die jong Arende pak hierdie week die souties van Bloemfontein St Andrews op Tafel Lager park in die Kovsie finaal.

Ons hou duim vas vir hierdie seuns en is baie trots op die span!

Baie sterkte aan ons hoofafrigter - Mnr. Chadley Meyer, hulp afrigter Mnr.Jaco van Heerden,

kaptein Darian Brown en sy span met die naweek se Kovsie semi- finaal teen St. Andrews in Kimberley!

HSDA is baie trots op julle en glo julle gaan skitterend speel!



Hoofafrigter Mnr Chadley Meyer, hulp afrigter Mnr. Jaco van Heerden



0.15 A Kaptein Darian Brown



0.15 A - rugbyspan wat die naweek aan die Kovsie finale in Kimberley deelneem.



HSDA se 0.15-A rugbyspan is met nuwe sportsakke bederf.

Groot dank aan Novels outfitters en shoe store, Venter en Vennote en Mnr. en Mev. Duane Ungerer.