2023 Spar week





Leerders wat vir die Spar week gekies is:



SPAR 0.15 HSDA RUGBY leerders wat vir die Spar week 0.15 span gekies is:

Vlnr: Sergio Louw, Johandré Ungerer, Ryan Petersen, Joshua Sequeira, Olungqwko Sonkwala

Middel: Tristen Arends, Colin Isaacs, Duran Makoni

Agter: Darian Brown, Benicio Geduld, Avuzwa Diamond, Marnu Deysel, WAylon Naude



SPAR 0.17 HSDA RUGBY leerders wat vir die Spar week 0.17 span gekies is:

Voor: AJ Samson, Peter-John Visser, Azazole Mbedla,

Agter: Loliwethu Hila, Bernardo Isaacs en Malibongwe Jonas