Willie Theron



Die onder 17-span speel teen ʼn 0.15-span van Willie Theron en wen ook die wedstryd oortuigend met ʼn telling van 7-1. Die spelers het die wedstryd baie geniet.