Noord-Kaap Mini



Hierdie spelers van HSDA het aan die Noord-Kaap Mini in Kimberley deelgeneem:

Welmy Erasmus, Kobus van der Walt, Marieke Steyn, Anika Steyn



HSDA spelers wat Noord-Kaap verteenwoordig by Synergy Cup in die Kaap:

Camon Simons, Clodelle Menne, Améy Duvenhage, Tiaan Brand