NK-tennisproewe





Nege van ons tennisspelers het die afgelope naweek in Upington aan die NK-tennisproewe deelgeneem.

Hulle uithouvermoë is tot die uiterste beproef deur buitengewone hoë temperature.

Ook is hulle getreiter deur blase op hulle voete.

Hulle kwyt hulle egter goed van hulle taak en eindig almal onder die eerste 8 in hulle ouderdomsgroepe.



Voor: Anke van der Westhuizen, Antoné Menne, Welmy Erasmus (7de plek in dieo.16 afdeling tydens die Vrystaatse Mini -toernooi behaal) ,

Agter Anika Steyn, Alexa Appolis, Vicky Coetzee, JP van der Westhuizen, Karia Erasmus (tree as o.14 wenner en dubbelspel wenner uit die stryd tydens die Vrystaatse Mini-toernooi) , Marieke Steyn