Vrystaat Mini-toernooi





HSDA Tennisnuus

Karia en Welmy Erasmus het die naweek van 28 – 29 Januarie in Bloemfontein aan die Vrystaat Mini-toernooi gaan deelneem.

Welmy behaal die 7de plek in die o.16 afdeling. Karia tree as o.14 wenner en dubbelspel wenner uit die stryd.